wpu.nu

Sida:Pol-1996-09-27 HBE17832-00 alla-förhör-Eugene-DeKock.pdf/2

Från wpu.nu

Den här sidan har inte korrekturlästs


TO:6505260

/96 18:04:47 46 8 7231176-> 46 8.6526818 From: JAN-11-'80 WED 05:24 ID:

TEL NO:

  1. 265 PO2KUB.ASUR CCA

13249

BESKULDIODS

so na die sluiting van die staa80 baak nader u juffrou,

u prokureur juf De Jager?

Ja, in opdrag van my.

Nou wat was die doel daarvan?

Dat ons die, die res

van aspekte,

ree

van feite wat nie hier, waarvoor ek nie

aangekla was nie, dat dit kan uitkom, kennis oor wat ek beskik

soos onder andere van die Pepco 3, die Kunenerivier, dat one

dit kan invoer dat dit kan ondersoek word dat ons byvoorbeeld

Boos die doodskiet van die Sweadae eerste minister nou, Olaf

Palme, waarvan ek direk, wat ek nou kennis dra, ook kon Invoer, wat deur Craig Williamson-hulle van Operasie Longridge gepleeg (10) 18. Hierdie feite moet nou ondersoek word voordat alles

toegesmeer word, en dit was die rede daarvoor, u edele.

Nou was dit die enigste doel wat u gehad hec, u wou nou hierdie misdade openbaar? Wel, ek wil my, as dit moontlik

is, ek weet nie, mense, of 'n mens ooit weer jou gewete aal

skoon kry nie maar as ek die vrag kan ligter maak wat ek dra,

dan sou ek dit wou doen ja.

En maak u toe gebruik van wie om mej De Jager te nadar?

Van mnr Hugo.

Was mar Hactingh-hulle bewus van hierdie onderhandelinge? (20) Nee, op daardie stadium as hulle nie beskikbaar gewees nie

maar het ek hulle ongeveer 48 uur later in kennis gestel gele

persoonlik.

Ja, maar moeg dit nie in die geheim geskied het nie?

Nee wel, daar het niks in die geheim geskied nie.

U wou nie gehad het u advokate, dis nou net mnr Hattinghhulle moes daarvan bewus gewees het nie, is dit korrek?

Nee, daar, daar is niks vir hulle weggesteek nie.

Hulle was

op