wpu.nu

Sida:Pol-1996-09-27 HBE17832-00 alla-förhör-Eugene-DeKock.pdf/2

Från wpu.nu

Version från den 16 september 2024 kl. 10.24 av Utredaren (diskussion | bidrag)
Den här sidan har inte korrekturlästs



13249

BESKULDIGDE

So na die sluiting van die staat so saak nader u juffrou, u prokureur juf De Jager?

-- Ja, in opdrag van my. Nou wat was die doel daarvan? --

Dat ons die, die res van aspekte, res van feite wat nie hier, waarvoor ek nie aangekla was nie, dat dit kan uitkom, kennis oor wat ek beskik soos onder andere van die Pepco 3, die Kunenerivier, dat one dit kan invoer dat dit kan ondersoek word dat ons byvoorbeeld soos die doodskiet van die Sweedse eerste minister nou, Olaf Palme , waarvan ak direk, wat ek nou kennis dra, ook kon invoer, wat deur Craig Williamson hulle van Operasie Longridge  (Operation Longreach gepleeg is.(10)


18. Hierdie feite moet nou ondersoek word voordat alles

toegesmeer word, en dit was die rede daarvoor, u edele.

Nou was dit die enigste doel wat u gehad hec, u wou nou hierdie misdade openbaar? Wel, ek wil my, as dit moontlik

is, ek weet nie, mense, of 'n mens ooit weer jou gewete aal

skoon kry nie maar as ek die vrag kan ligter maak wat ek dra,

dan sou ek dit wou doen ja.

En maak u toe gebruik van wie om mej De Jager te nadar?

Van mnr Hugo.

Was mar Hactingh-hulle bewus van hierdie onderhandelinge? (20) Nee, op daardie stadium as hulle nie beskikbaar gewees nie

maar het ek hulle ongeveer 48 uur later in kennis gestel gele

persoonlik.

Ja, maar moeg dit nie in die geheim geskied het nie?

Nee wel, daar het niks in die geheim geskied nie.

U wou nie gehad het u advokate, dis nou net mnr Hattinghhulle moes daarvan bewus gewees het nie, is dit korrek?

Nee, daar, daar is niks vir hulle weggesteek nie.

Hulle was

op