wpu.nu

Skillnad mellan versioner av "Sida:Pol-1996-09-27 HBE17832-00 alla-förhör-Eugene-DeKock.pdf/2"

Från wpu.nu

 
(10 mellanliggande versioner av samma användare visas inte)
Sidinnehåll (som ska inkluderas):Sidinnehåll (som ska inkluderas):
Rad 10: Rad 10:
 
: -- Ja, in opdrag van my. Nou wat was die doel daarvan? --
 
: -- Ja, in opdrag van my. Nou wat was die doel daarvan? --
  
Dat ons die, die res van aspekte, res van feite wat nie hier, waarvoor ek nie aangekla was nie,  
+
Dat ons die, die res van aspekte, res van feite wat nie hier, waarvoor ek nie aangekla was nie, dat dit kan uitkom, kennis oor wat ek beskik soos onder andere van die Pepco 3, die Kunenerivier, dat one dit kan invoer dat dit kan ondersoek word dat ons byvoorbeeld soos die doodskiet van die Sweedse eerste minister nou, [[Olof Palme|Olaf Palme]] , waarvan ak direk, wat ek nou kennis dra, ook kon invoer, wat deur [[Craig Williamson]] hulle van Operasie Longridge {{Maskat|Text=(Operation [[Longreach]])}} gepleeg is.<sup>(10)</sup>
  
 +
Hierdie feite moet nou ondersoek word voordat alles toegesmeer word, en dit was die rede daarvoor, u edele.
  
== ==
+
Nou was dit die enigste doel wat u gehad hec, u wou nou hierdie misdade openbaar?
 +
: - Wel, ek wil my, as dit moontlik is, ek weet nie, mense, of 'n mens ooit weer jou gewete sal skoon kry nie maar as ek die vrag kan ligter maak wat ek dra, dan sou ek dit wou doen ja.
  
 +
: En maak u toe gebruik van wie om mej De Jager te nadar?
  
dat dit kan uitkom, kennis oor wat ek beskik
+
: Van mnr Hugo.
 +
:Was mnr Hattingh-hulle bewus van hierdie onderhandelinge? (20)
  
soos onder andere van die Pepco 3, die Kunenerivier, dat one
+
: Nee, op daardie stadium as hulle nie beskikbaar gewees nie maar het ek hulle ongeveer 48 uur later in kennis gestel self persoonlik.
  
dit kan invoer dat dit kan ondersoek word dat ons byvoorbeeld
+
: Ja, maar moes dit nie in die geheim geskied het nie?
  
Boos die doodskiet van die Sweadae eerste minister nou, Olaf
+
Nee wel, daar het nike in die geheim geskied nie.
  
Palme, waarvan ek direk, wat ek nou kennis dra, ook kon Invoer, wat deur Craig Williamson-hulle van Operasie Longridge gepleeg (10) 18. Hierdie feite moet nou ondersoek word voordat alles
+
: U wou nie gehad het u advokate, die nou net mnr Hattinghhulle moes daarvan bewus geweas het nie, is dit korrek?
 
 
toegesmeer word, en dit was die rede daarvoor, u edele.
 
 
 
Nou was dit die enigste doel wat u gehad hec, u wou nou hierdie misdade openbaar? Wel, ek wil my, as dit moontlik
 
 
 
is, ek weet nie, mense, of 'n mens ooit weer jou gewete aal
 
 
 
skoon kry nie maar as ek die vrag kan ligter maak wat ek dra,
 
 
 
dan sou ek dit wou doen ja.
 
 
 
En maak u toe gebruik van wie om mej De Jager te nadar?
 
 
 
Van mnr Hugo.
 
 
 
Was mar Hactingh-hulle bewus van hierdie onderhandelinge? (20) Nee, op daardie stadium as hulle nie beskikbaar gewees nie
 
 
 
maar het ek hulle ongeveer 48 uur later in kennis gestel gele
 
 
 
persoonlik.
 
 
 
Ja, maar moeg dit nie in die geheim geskied het nie?
 
 
 
Nee wel, daar het niks in die geheim geskied nie.
 
 
 
U wou nie gehad het u advokate, dis nou net mnr Hattinghhulle moes daarvan bewus gewees het nie, is dit korrek?
 
  
 
Nee, daar, daar is niks vir hulle weggesteek nie.
 
Nee, daar, daar is niks vir hulle weggesteek nie.
  
Hulle was
+
Hulle was op dardie stadium besig met voorbereiding vir argument as ek nie,as, as ek dit nie mis (oläsligt)
  
op
+
[[Kategori:Renskriven]]
[[Kategori:Väntar_på_granskning]]
 

Nuvarande version från 25 september 2024 kl. 11.55

Den här sidan har inte korrekturlästs



13249

BESKULDIGDE

So na die sluiting van die staat so saak nader u juffrou, u prokureur juf De Jager?

-- Ja, in opdrag van my. Nou wat was die doel daarvan? --

Dat ons die, die res van aspekte, res van feite wat nie hier, waarvoor ek nie aangekla was nie, dat dit kan uitkom, kennis oor wat ek beskik soos onder andere van die Pepco 3, die Kunenerivier, dat one dit kan invoer dat dit kan ondersoek word dat ons byvoorbeeld soos die doodskiet van die Sweedse eerste minister nou, Olaf Palme , waarvan ak direk, wat ek nou kennis dra, ook kon invoer, wat deur Craig Williamson hulle van Operasie Longridge  (Operation Longreach gepleeg is.(10)

Hierdie feite moet nou ondersoek word voordat alles toegesmeer word, en dit was die rede daarvoor, u edele.

Nou was dit die enigste doel wat u gehad hec, u wou nou hierdie misdade openbaar?

- Wel, ek wil my, as dit moontlik is, ek weet nie, mense, of 'n mens ooit weer jou gewete sal skoon kry nie maar as ek die vrag kan ligter maak wat ek dra, dan sou ek dit wou doen ja.
En maak u toe gebruik van wie om mej De Jager te nadar?
Van mnr Hugo.
Was mnr Hattingh-hulle bewus van hierdie onderhandelinge? (20)
Nee, op daardie stadium as hulle nie beskikbaar gewees nie maar het ek hulle ongeveer 48 uur later in kennis gestel self persoonlik.
Ja, maar moes dit nie in die geheim geskied het nie?

Nee wel, daar het nike in die geheim geskied nie.

U wou nie gehad het u advokate, die nou net mnr Hattinghhulle moes daarvan bewus geweas het nie, is dit korrek?

Nee, daar, daar is niks vir hulle weggesteek nie.

Hulle was op dardie stadium besig met voorbereiding vir argument as ek nie,as, as ek dit nie mis (oläsligt)