wpu.nu

Skillnad mellan versioner av "Sida:Pol-1996-09-27 HBE17832-00 alla-förhör-Eugene-DeKock.pdf/2"

Från wpu.nu

 
(7 mellanliggande versioner av samma användare visas inte)
Sidinnehåll (som ska inkluderas):Sidinnehåll (som ska inkluderas):
Rad 15: Rad 15:
 
[[Eugene de Kock]]: Dat ons die, die res van aspekte, res van feite wat nie hier, waarvoor ek nie aangekla was nie, dat dit kan uitkom, kennis oor wat ek beskik soos onder andere van die Pepco 3, die Kunenerivier, dat one dit kan invoer dat dit kan ondersoek word dat ons byvoorbeeld soos die doodskiet van die Sweedse eerste minister nou, [[Olof Palme|Olaf Palme]] , waarvan ak direk, wat ek nou kennis dra, ook kon invoer, wat deur [[Craig Williamson]] hulle van Operasie Longridge {{Maskat|Text=(Operation [[Longreach]])}} gepleeg is.<sup>(10)</sup>
 
[[Eugene de Kock]]: Dat ons die, die res van aspekte, res van feite wat nie hier, waarvoor ek nie aangekla was nie, dat dit kan uitkom, kennis oor wat ek beskik soos onder andere van die Pepco 3, die Kunenerivier, dat one dit kan invoer dat dit kan ondersoek word dat ons byvoorbeeld soos die doodskiet van die Sweedse eerste minister nou, [[Olof Palme|Olaf Palme]] , waarvan ak direk, wat ek nou kennis dra, ook kon invoer, wat deur [[Craig Williamson]] hulle van Operasie Longridge {{Maskat|Text=(Operation [[Longreach]])}} gepleeg is.<sup>(10)</sup>
  
Hierdie feite moet nou ondersoek word voordat alles toegesmeer word, en dit was die rede daarvoor, u edele.
+
[[Eugene de Kock]]: Hierdie feite moet nou ondersoek word voordat alles toegesmeer word, en dit was die rede daarvoor, u edele.
  
Nou was dit die enigste doel wat u gehad hec, u wou nou hierdie misdade openbaar?
 
: - Wel, ek wil my, as dit moontlik is, ek weet nie, mense, of 'n mens ooit weer jou gewete sal skoon kry nie maar as ek die vrag kan ligter maak wat ek dra, dan sou ek dit wou doen ja.
 
  
: En maak u toe gebruik van wie om mej De Jager te nadar?
+
FHL: ''Nou was dit die enigste doel wat u gehad hec, u wou nou hierdie misdade openbaar?''
  
: Van mnr Hugo.
+
[[Eugene de Kock]]: Wel, ek wil my, as dit moontlik is, ek weet nie, mense, of 'n mens ooit weer jou gewete sal skoon kry nie maar as ek die vrag kan ligter maak wat ek dra, dan sou ek dit wou doen ja.
:Was mnr Hattingh-hulle bewus van hierdie onderhandelinge? (20)
 
  
: Nee, op daardie stadium as hulle nie beskikbaar gewees nie maar het ek hulle ongeveer 48 uur later in kennis gestel self persoonlik.
 
  
: Ja, maar moes dit nie in die geheim geskied het nie?
+
FHL: ''En maak u toe gebruik van wie om mej De Jager te nadar?''
  
Nee wel, daar het nike in die geheim geskied nie.
+
[[Eugene de Kock]]: Van mnr Hugo.
  
: U wou nie gehad het u advokate, die nou net mnr Hattingh-hulle moes daarvan bewus geweas het nie, is dit korrek?
 
  
Nee, daar, daar is niks vir hulle weggesteek nie.
+
FHL: ''Was mnr Hattingh-hulle bewus van hierdie onderhandelinge? (20)''
 +
 
 +
[[Eugene de Kock]]: Nee, op daardie stadium as hulle nie beskikbaar gewees nie maar het ek hulle ongeveer 48 uur later in kennis gestel self persoonlik.
 +
 
 +
 
 +
FHL: ''Ja, maar moes dit nie in die geheim geskied het nie? Nee wel, daar het nike in die geheim geskied nie.''
 +
 
 +
''U wou nie gehad het u advokate, die nou net mnr Hattingh-hulle moes daarvan bewus geweas het nie, is dit korrek?''
 +
 
 +
[[Eugene de Kock]]: Nee, daar, daar is niks vir hulle weggesteek nie.
  
 
Hulle was op dardie stadium besig met voorbereiding vir argument as ek nie,as, as ek dit nie mis (oläsligt)
 
Hulle was op dardie stadium besig met voorbereiding vir argument as ek nie,as, as ek dit nie mis (oläsligt)

Nuvarande version från 15 oktober 2024 kl. 15.27

Den här sidan har korrekturlästs



13249

BESKULDIGDE

FHL: So na die sluiting van die staat so saak nader u juffrou, u prokureur juf De Jager?

Eugene de Kock: Ja, in opdrag van my.


FHL: Nou wat was die doel daarvan?

Eugene de Kock: Dat ons die, die res van aspekte, res van feite wat nie hier, waarvoor ek nie aangekla was nie, dat dit kan uitkom, kennis oor wat ek beskik soos onder andere van die Pepco 3, die Kunenerivier, dat one dit kan invoer dat dit kan ondersoek word dat ons byvoorbeeld soos die doodskiet van die Sweedse eerste minister nou, Olaf Palme , waarvan ak direk, wat ek nou kennis dra, ook kon invoer, wat deur Craig Williamson hulle van Operasie Longridge  (Operation Longreach gepleeg is.(10)

Eugene de Kock: Hierdie feite moet nou ondersoek word voordat alles toegesmeer word, en dit was die rede daarvoor, u edele.


FHL: Nou was dit die enigste doel wat u gehad hec, u wou nou hierdie misdade openbaar?

Eugene de Kock: Wel, ek wil my, as dit moontlik is, ek weet nie, mense, of 'n mens ooit weer jou gewete sal skoon kry nie maar as ek die vrag kan ligter maak wat ek dra, dan sou ek dit wou doen ja.


FHL: En maak u toe gebruik van wie om mej De Jager te nadar?

Eugene de Kock: Van mnr Hugo.


FHL: Was mnr Hattingh-hulle bewus van hierdie onderhandelinge? (20)

Eugene de Kock: Nee, op daardie stadium as hulle nie beskikbaar gewees nie maar het ek hulle ongeveer 48 uur later in kennis gestel self persoonlik.


FHL: Ja, maar moes dit nie in die geheim geskied het nie? Nee wel, daar het nike in die geheim geskied nie.

U wou nie gehad het u advokate, die nou net mnr Hattingh-hulle moes daarvan bewus geweas het nie, is dit korrek?

Eugene de Kock: Nee, daar, daar is niks vir hulle weggesteek nie.

Hulle was op dardie stadium besig met voorbereiding vir argument as ek nie,as, as ek dit nie mis (oläsligt)